Die Naweek Braaier
2 × 20kg sakke Kameeldoring hout
Ons huil nie, ons braai.
100% droë Kameeldoring, restaurant-graad houtskool en aanstekers – afgelewer by jou deur in Pretoria.
Ons lewer af terwyl jy wag.
Moenie sukkel met parkering vir nat hout nie.
Hout wat werklik brand.
So raai wat? Jy kan nou vir jou hout “subscribe”.
Klein braai of groot kaggel – kies die pakket wat by jou huis pas.
Een WhatsApp en jy’s ingeteken. Geen gedoente, geen vorms nie.
Jou hout word outomaties afgelewer, tot by jou voordeur. Jy hoef nooit weer te onthou nie, ons sal.
2 × 20kg sakke Kameeldoring hout
4 × 20kg sakke Kameeldoring hout
8 × 20kg sakke Kameeldoring hout
Geen rook en sis nie. Dis 100% droë Kameeldoring – stapel dit, steek dit aan, en kyk hoe dit vat.
BESTEL KAMEELDORINGBestel soos en wanneer jy dit benodig.
Stuur vir ons jou datum, aantal gaste en plek – ons stuur vir jou ’n kwotasie.
VRA VIR ’N KWOTASIEOns werk met die top restaurante, braai plekke en venues in PTA – en dis nie per ongeluk nie.
Die enigste plek waar ek hout koop. Altyd droog, altyd betyds. My houtkagel brand die hele winter.
Ons restaurant gebruik net Die Hout Man. Die hout is perfek vir ons pizza oonde, kaggels en grills – hulle lewer soos horlosiewerk.
Beste diens in Pretoria. Hulle het my hout voor 10vm afgelewer terwyl ek in Solomon Mahlangu sit-sit.
Stuur ’n WhatsApp en ons lewer af – regdeur Pretoria.
BESTEL NOU OP WHATSAPP